top of page

Liewe Kia.  Wat kan ek doen om my emosies te beheer? Van Tanja

 

Tanja, Om emosioneel te wees is normaal.  Dit help as jy dit neerskryf.  Genoeg slaap,gesond eet en oefeninge help ook.Dit help om met n grootmens te gesels.  

As jy voel jou gevoelens raak baie depresief,gaan lees daaroor en vra vir jou ma om n dokter te sien.

 

 

 

Liewe Kia.  Hoe kan ek seker maak ek ruik nie sleg nie? 

 

Stort gereeld twee keer n dag as dit nodig is.  Gebruik onderarm sprei.

Let daarop dat tydens jou maanstonde jy ekstra moet fokus om skoon te bly.

 

 

 

Vra vir Kia

Liewe Kia.  Ek voel vreemd,asof ek nerens inpas nie.  Kan jy help?

 

Wees verseker jou maats voel ook so op sekere tye.  Onthou jy is uniek en gaan  nou deur 'n groot verandering.  Om onseker oor jouself te voel en asof jy nie in jou eie lyf in pas nie is normaal.  Wees net altyd jouself, wees vriendelik ek verdraagsaam as jou maats ook soms emosioneel is. 

 

 

 

  

© 2023 by PlayPlay. Proudly created with Wix.com

bottom of page