Sjoe my taak is in!
My taak is uiteindelik in!!!!!! NOu hoef ek nie meer daaroor te stress nie en kan nou relax.Ek is op soveel Whatsapp groepe en kr so baie...


WAT IS PUBERTEIT?
Puberteit is die naam vir die stadium in jou lewe wanneer jou liggaam begin en ontwikkel soos wat jy van 'n kind na n grootmens toe...


HORMONE:
Die verandering tydens puberteit word veroorsaak deur die vrystelling van hormone. Hormone bring al die veranderings mee. Wanneer jou...


FISIESE VERANDERING IN MEISIES.
Ons het reeds gesels oor hoe hormone vrygestel word deur die brein en dan beweeg na die eierstokke toe. Die hormone konsentreer op die...


PUBERTEIT IN SEUNS
As n meisie sal jy sien dat daar ook veranderings is in jou seuns maats. Die volgende sal jy sien. Onthou seuns neem langer om puberteit...


EMOSIES: WELKOM BY DIE TUIMELTREIN
Liewe Dagboek. Ek staan op, my hele lyf tuimel uit die bed: ' Grrrrrrrrrrrrrrrr, moet tog net nie na my kyk of met my praat nie'. "Toast"...
Luister na Taylor Swift se liedjie 15.
Die liedjie beskryf nogal goed hoe dit voel om 'n tiener te wees. #video