top of page

HORMONE:

  • Writer: Zandra Brown
    Zandra Brown
  • Jan 7, 2016
  • 1 min read

Die verandering tydens puberteit word veroorsaak deur die vrystelling van hormone. Hormone bring al die veranderings mee.

Wanneer jou liggaam reg is om puburteit te begin,stel jou pituitere klier spesiale hormone af. Of jy n seun of dogter is,sal afhang hoe presies die hromone veranderinge aanbring.

Hieronder sien jy waar presies die hormone vrygestel word.

Soos jy kan sien beheer hierdie hormone die werking van ander hormoon vrystellings ook.

Hierdie hormone kom so jaar voor al die fisiese veranderinge kan begin sien (daarom begin n mens al ongemaklik voel)

Die hormone stimuleer estrogeen produksie(dit is 6 keer meer as voorheen) en androgeen produksie(20 keer meer as voorheen)deur eierstokke in meisies en testes in seuns.

Altwee het albei hormone maar tydens puberteit het meisies 20-30% meer estrogeen en 20-60% meer in seuns.

 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Long Shadow
  • Twitter Long Shadow
  • SoundCloud Long Shadow

© 2023 by PlayPlay. Proudly created with Wix.com

bottom of page