top of page

Sjoe my taak is in!

  • Kiara Brown
  • Mar 1, 2016
  • 1 min read

My taak is uiteindelik in!!!!!! NOu hoef ek nie meer daaroor te stress nie en kan nou relax.Ek is op soveel Whatsapp groepe en kr so baie sms'e. Gelukkig is dit nie soos op my ou foon waar ek almal se nommers en ek was op so 20 groepe en ek het gelag vir al die drama wat daar aangaan.Ek is op die oomblik glad nie lus vir leer nie en slaap in die klas as ek klaar geskryf het.Ek voel maar moeg en kwaad vir almal.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Long Shadow
  • Twitter Long Shadow
  • SoundCloud Long Shadow

© 2023 by PlayPlay. Proudly created with Wix.com

bottom of page