

WAT IS PUBERTEIT?
Puberteit is die naam vir die stadium in jou lewe wanneer jou liggaam begin en ontwikkel soos wat jy van 'n kind na n grootmens toe...


FISIESE VERANDERING IN MEISIES.
Ons het reeds gesels oor hoe hormone vrygestel word deur die brein en dan beweeg na die eierstokke toe. Die hormone konsentreer op die...


EMOSIES: WELKOM BY DIE TUIMELTREIN
Liewe Dagboek. Ek staan op, my hele lyf tuimel uit die bed: ' Grrrrrrrrrrrrrrrr, moet tog net nie na my kyk of met my praat nie'. "Toast"...